Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Rentekoers dalk nóg laer in 2025
Die Reserwebank se monetêrebeleidskomitee het verlede week uiteindelik besluit om die rentekoers met 25 basispunte te verlaag.
-
Drie Paarlse sakevroue skitter
Die Paarlse sakevrou Ilde Meyer is pas aangewys as die Suid-Afrikaanse raad vir sakevroue (SACBW) se Kaapse Wynlande- Sakevrou van die Jaar.
-
Vallei se Sakekamer hou 2024-sake-ekspo
Drakenstein Sakekamer se 2024-sake-ekspo vind Vrydag 11 Oktober by die Clay Café op die Groot Parys-landgoed in die Paarl plaas.
-
-
Drakenstein hosts Fair Trade
The three-day Fair Trade Cities and Towns Conference wrapped up on Sunday at the Nederburg Wine Estate outside Paarl.
-
‘Brandstofprys daal in Oktober’
Data van die Sentrale Energiefonds (SEF) vir die tweede week van September toon dat marktoestande redelik bestendig gebly het, wat die moontlikheid van ’n groot verlaging in petrol- en dieselpryse vir Oktober vergroot.
-
Shoprite Checkers verkoop Drakenstein-sentrum
Shoprite Checkers het aangekondig dat dié kleinhandelgroep die bekroonde Drakenstein-sentrum in die Paarl aan FPG Holdings gaan verkoop.
-
-
Bergrivier-landbouwerkers vereer
Die Wes-Kaapse departement van landbou, in samewerking met die Bergrivier-tafeldruif-produsentevereniging (BTPV) en die Wellington-landbouvereniging, het Woensdag 28 Augustus sy jaarlikse prysuitdelingseremonie vir die landbouwerkerkompetisie vir die
-
Don’t scratch the ‘two-pot system’
Don’t scratch the two-pot withdrawal itch without the right advice.






