Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Inskrywings nou oop vir Diners Club-wynmakers
Inskrywings vir die gesogte Diners Club-toekennings, Wynmaker van die Jaar en Jong Wynmaker van die Jaar, het geopen.
-
Die Maskerbal is terug – ter viering van Vrouemaand
Drakenstein Sakekamer beplan vir Vrouedag, 9 Augustus, ’n glansgeleentheid – ’n groot maskerbal op 7 Augustus met ’n veiling op die Laborie-landgoed in die Paarl.
-
No interest-rate cuts quite yet
Every time the Monetary Policy Committee (MPC) is set to meet, South Africans wait in bated breath to hear if their debt repayments will finally become easier to manage in July following a much-anticipated interest-rate cut. After the markets respond
-
Petrolprys daal nie gou
Die vooruitsigte vir petrolprysverlagings in Augustus vervaag vinnig, met die jongste data wat ’n plat resultaat en ’n waarskynlike styging vir diesel toon.
-
Stryd om laer
Die departement van minerale hulpbronne en energie het misluk om ’n komitee te stig om Suid-Afrika se brandstofprysmetodologie oor die afgelope twee jaar te hersien.
-
George-boer aangewys as ‘24 se Wes-Kaapse Jongboer
Dean Barnard (40) is onlangs in die Paarl as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar 2024 gekroon.
-
McDonald’s Suid-Afrika sê waar sy kos vandaan kom
McDonald’s Suid-Afrika en sy verskaffers het hul toewyding tot deursigtigheid vandeesweek beklemtoon, gemik op die opvoeding van klante oor die gehalte en volhoubare verkryging van die kos wat hy verkoop.
-
Swartland-wyn verwerf groot eer
Kloovenburg, die bekende wynlandgoed buite die dorp Riebeek-Kasteel, het vanjaar die hoogste eer in die Hallo Merlot Top-10-kompetisie behaal.
-
Sakekamer nooi sakelui na sy gereelde sake-koffie
Alle sakeondernemings en entrepreneurs word na Drakenstein Sakekamer se gereelde Vrydagoggend-sakekoffie-geleentheid uitgenooi.
-







