Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
-
Netwerkgeleentheid met koffie aangebied
Ondersteun plaaslike ondernemings en kom maak op 27 Mei om 08:30 nuwe kontakte by die Nederburg-wynlandgoed.
-
Verhogings in rentekoers en brandstofpryse verwag
Dis ’n donker week vir die ekonomie met weer eens ’n verwagte reusestyging in die petrolprys asook rentekoerse.
-
Laibach Estate becomes Ladybird Vineyards
Laibach, the Simonsberg estate between Paarl and Stellenbosch, which was purchased by neighbouring Kanonkop in January this year, will in future be known as Ladybird Vineyards. The new name of this 40 ha property comes into immediate effect, with the
-
Brandstofpyne gaan lank duur
Hoewel motoriste verlede Woensdag (4 Mei) ’n effense verlaging in petrolpryse gesien het, gaan hoë brandstofkoste in die komende maande ’n impak op verskeie lewenskostes hê, wat dalk nie onmiddellik duidelik sal wees nie, sê Renzi Thirumalai, beleggi
-
Kom praat wyn by FynArts
Wyn is een van die fokuspunte van Hermanus FynArts as deel van ’n verkenning van van die land se beste wyne. Voeg daarby ’n paar hoëprofiel-wyn-persoonlikhede as aanbieders en ’n baie insiggewende blik sal uit verskeie oorde op die wynbedryf…
-
Kospryse skiet die hoogte in
Kookolie het in net een maand 18% duurder geword – ’n byna ongekende styging vir enige produk in ’n enkele maand – en dis ’n astronomiese 42% duurder as ’n jaar gelede.
-
Top honours for Chamonix Estate
A Cabernet Franc wine from Chamonix Estate’s mountain vineyards in Franschhoek took this year’s top prize at the annual Cabernet Franc Challenge, which, since 2016, has been at the forefront of recognising the quality of South African wines made from
-
Grootste hindernis-wedloop in SA
Legend Runner is een van die grootste massa-hindernispret-wedlope in Afrika. Dit is een van die hoogtepunte op die wedloopkalender vanweë die skouspelagtige ligging van dié vlagskip-geleentheid in die Paarl en die feit dat daar iets vir elke hardlope
-
Enter and be named woman of future
Santam, Fairlady and Truelove are looking for the most impactful, resilient and inspiring female entrepreneurs in the country. Whether you’ve just started a new business or have been running your own business for a while, we want to hear from…





