Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
Ten tye van krisis . . . hier is raad
PSG Wealth Ceciliastraat en Langebaan het op 23 en 24 Februarie beleggingseminare aangebied, met onder andere Kokkie Kooyman (uitvoerende hoof en portefeuljebestuurder van Denker Capital) as spreker.
-
Winners at Mundus Vini
The Mundus Vini in Germany is regarded as one of the most influential wine competitions in the world. With 11 000+ wines submitted annually, the internationally accredited panel comprises trained oenologists, sommeliers and expert speciality retailer
-
Wyndruifoes verby halfpadmerk; belowende wyne wink vir 2022
Ná ’n stadige aanloop is parstyd goed op dreef met meer as die helfte van Suid-Afrika se 2022-wyndruifoes wat reeds by kelders ingeneem is. Die oes word steeds kleiner as in 2021 geskat, maar groter as die vyfjaargemiddeld.
-
Unemployment at 35%
Statistics South Africa has published the latest unemployment numbers for the fourth quarter of 2021, showing that South Africa’s unemployment rate has now hit 35,3%.
-
‘Werkgewers, staat moet pa staan’
Die situasie wat die afgelope week in Robertson tussen seisoenwerkers van Zimbabwe en Lesotho plaasgevind het, kan nie alleen op landbou se skouers geplaas word nie, maar is ook ’n saak wat deur die departement van arbeid en indiensneming en…
-
-
Boer van die Jaar kry besoek
Dis nie aldag dat ’n mens die kans kry om die plaasopset van ’n Boer van die Jaar te besoek nie.
-
Parsseisoen kom stadig maar seker op dreef
Die 2022-parsseisoen het stadig begin en koeler weerstoestande in die aanloop tot die piekseisoen het rypwording verlangsaam.
-
Eiendomreg by sakeontbyt bekyk
Urbanlink Winelands bied tesame met die Drakenstein-sakekamer binnekort ’n sakeontbyt aan met Volke Krüger, die alombekende RSG-gasspreker op die program “Regsake”.
-
Begroting takel landboukwessies
Agri Wes-Kaap is positief oor die uitkoms van vanjaar se begrotingsrede weens die menige landboukwessies wat minister Enoch Gondongwana aangeraak het.





