Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Business
-
You have rights when over-indebted
This month, DebtSafe is focusing on raising consumer rights awareness.
-
-
Nersa sê ja vir Eskom se 9,61%
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) het Donderdagmiddag aangekondig dat hy ’n tariefverhoging van 9,61% vir die 2022/’23-tariefjaar aan Eskom toegestaan het.
-
Beskerm jy koopkrag of kapitaal?
Die doelwit van die meeste langtermyn-spaarders of afgetredenes wat van hul kapitaal leef, is die beskerming van hul koopkrag en kapitaal. Die geskiedenis het geleer dat ’n belegging in aandele oor die lang termyn die beste inflasiebestryder is.
-
Duur brandstof gaan sy tol eis
Die Sentrale Energiefonds se aanduiding dat die petrolprys aanstaande maand met R1,25/l kan styg en diesel met R1,29/l, voorspel niks goeds vir ons wankelende ekonomie nie.
-
International speaker for Wine Tourism Conference
Top-name international speakers like UK media celebrity and wine educator Joe Fattorini and US digital maven, data specialist and pioneer of wine e-commerce Paul Mabray will share the platform with other leading offshore and local specialists at next
-
Spogwynplaas brei organies uit
Kanonkop, wat internasionaal erken word as Suid-Afrika se voorste rooiwynlandgoed, het Laibach gekoop – ’n organiese wynplaas aangrensend aan Kanonkop se posisie in die Simonsberg-wyk van Stellenbosch.
-
Eskom: Landbou vra vir 7%
Die landboubedryf kan eenvoudig nie dubbelsyfer-verhogings in kragpryse bekostig nie.
-
-
How to manage the rising cost of living in 2022
There are clear signs that the cost of living for South Africans will keep rising in 2022. This is because there could be a rise in interest rates, electricity prices, and certain food groups that are affected by changes in…





