Rasaad Adams
-
Die DA in die Wes-Kaap het ‘n beroep op die provinsiale onderwysdepartement gedoen om ondersoek in te stel na wat hy bestempel as onwettige politieke veldtogvoering deur die Patriotic Alliance […]
-
Die ondersoekbeampte in die kinderpornografie-saak teen ‘n 55-jarige man van Franschhoek het Donderdag getuig dat selfs al word borgtog aan die beskuldigde toegestaan, sal die man weer in hegtenis geneem […]
-
‘n Allandale-gevangene, vermoedelik in sy twintigs, wat Dinsdagoggend (9 September) ontsnap het, het homself by ‘n woning in Patelstraat in Smartie Town, Paarl-Oos om die lewe gebring. Na aanleiding van […]
-
“Ek is ‘n man. Ek het behoeftes. Dit was ‘n oomblik van swakheid en sy het haarself beskikbaar gestel.” Dít was Maandag (8 September) die getuienis van ‘n 55-jarige Franschhoekse […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit sê hy het tot dusver ingetree op slegs vier van die altesaam 14 plase, wat in Junie vanjaar geïdentifiseer en beskryf is as ‘n groeiende humanitêre krisis waar […]
-
‘n Munisipale werker en onberispelike bron het die Drakenstein-munisipaliteit se aanstellingsproses as ‘n administratiewe nagmerrie bestempel, met nepotisme glo aan die orde van die dag. Die werker, wat anoniem wil […]
-
Die Paarlse regsfirma Faure & Faure Inc. sê hy het ‘n diepgaande interne forensiese ondersoek teen ‘n prokureur en voormalige senior vennoot van Wellington, wat die maatskappy glo oor etlike […]
-
Niks is te moeilik nie. Dít was die afgelope Saterdag meer as net ‘n leuse vir die Paulus Joubert Sekondêre Skool maar ook die motivering wat die afrigters van die […]
-
Die 55-jarige Franschhoekse man wat beskuldig word van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie het Woensdag (3 September) in sy borgtogaansoek in die Paarl-landdroshof gesê die beweerde 17-jarige slagoffer het […]
-
Die Wellington-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ‘n 13-jarige seun die afgelope Saterdag (30 Augustus) in ‘n plaasdam by die Behne-boerdery in die Blouvlei-gebied verdrink het. Volgens kol. Johan […]










