Jana Scheepers
-
A burglary at Klapmuts High School resulted in R30,000 damages, following similar incidents at local primary schools.
-
Klapmuts inwoners ervaar ‘n toename in misdaad, wat aan ‘n groeiende informele nedersetting en ‘n aktiewe sindikaat toegeskryf word.
-
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, die provinsiale minister van polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, en JP Smith, die Kaapse burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekuriteit, het op ‘n onlangse inligtingsessie op 10 April die opdaterings, hersienings en suksesse van die provinsiale veiligheidsplan vir die afgelope jaar gedeel.
-
Bobbejane wat die Tweede Tol-kampterrein in die Bainskloofpas buite Wellington elke nou en dan teiken, het wéér in Januarie vanjaar amok gemaak toe dieselfde kampeerders wat ook in Desember 2023 deur hul bravade geteiken was, deurgeloop het.
-
Bronne uit verskeie oorde beweer die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onwettig opgetree toe die informele handelaars wat oor geldige permitte beskik, van Lady Grey-straat in die Paarl na ander dele van die sakekern verskuif is.
-
‘n Groeiende informele nedersetting, met ongeveer 68 inwoners buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor, ook duidelik sigbaar vanaf die N1, is ‘n groot kopseer vir die […]
-
Die raaiselagtige moord waarin Karmen Malan (65) op 21 Januarie 2023 in die vroëe oggendure in Joubertstraat in die Paarl vermoor is, bly onopgelos met die moordverdagte wat steeds vrylik […]
-
The Freshwater Research Centre in Cape Town recently partnered with the Ford Wildlife Foundation, among others, to re-introduce the Witvis into the Berg River. The Witvis, also known as the […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) het onlangs in ‘n advertensie tenders vir ‘n nuwe diereskut gevra. Dié skut sal vir die volgende vyf jaar op ‘n kontrakbasis in diens gestel word. Volgens […]
-
‘n Poging om byna 400 kuikens uit die Drakenstein-gevangenis te steel, is heel waarskynlik van binne beplan.










