Jana Scheepers
-
The Drakenstein Municipality is updating its Heroes’ Acre policy, introducing three burial options for honoring significant community contributors.
-
Die DA het ‘n wetsontwerp voorgestel om mense met gestremdhede se reg op toegang met hulpdiere in openbare ruimtes te beskerm.
-
Die uitspraak van die interne tugverhoor ondermyn demokrasie, sê Cameron oor vrygespreekte lyfwagte van Mashatile.
-
Graigan Mentoor en sy oupa, Frank Papier, gaan na Chelsea-blommeskou as die Papier-orkes.
-
Drakenstein tourism revitalisation plans include a Draft Tourism Development Plan and an Advisory Board.
-
‘n Polisiebeampte van die Paarl-Oos- polisiekantoor (vermoedelik ‘n adjudant-offisier) is op 27 Maart weens beweerde verkragting in hegtenis geneem. Die polisiebeampte het na bewering twee aangehoudenes in die Paarl-Oos-polisieselle verkrag. […]
-
Die 40 gesinne, wat uit die “Blou Huis” uitgesit is, word deur die SAMRK in ‘n hofsaak teen die Drakenstein-munisipaliteit ondersteun.
-
Peter de Villiers, het weer verskyn in die streekhof in Malmesbury met Brett Herron as staatsgetuie teen hom.
-
The Franschhoek skytram project faces delays with construction now postponed beyond initial plans.
-
Die Ou Meulteater bly toe, met vertonings slegs vanaf Junie 2024 beplan word.










