Jana Scheepers
-
‘n Poging om byna 400 kuikens uit die Drakenstein-gevangenis te steel, is heel waarskynlik van binne beplan.
-
Die private veiligheidsbedryf in Suid-Afrika kan binnekort baie strenger beheer word indien Senzo Mchunu, die nasionale minister van polisie, sy sin kry.
-
‘n Bejaarde vrou (83) is na bewering op 24 Maart in die vroeë oggedure in ‘n skokkende voorval in ‘n gesogte woonbuurt in die Paarl deur ‘n 24-jarige man seksueel aangerand nadat hy toegang tot die huis verkry het toe die bejaarde vlugtig ‘n deur vir haar honde oopgemaak het.
-
Die informele handelaars in Lady Grey-straat in die Paarl, en die Drakenstein-munisipaliteit (DM) is stééds in ‘n stryd betrokke sedert verlede week se operasie toe die munisipaliteit die handelaars gedwing […]
-
Susana “Sarie” de Villiers (69), die Wellingtonse oumagrootjie wat met haar drie agterkleinkinders by die Bainskloofpas afgery het, het vandag (28 Maart) in die streekshof in Worcester verskyn waar sy […]
-
Die Drakenstein-munisipaliteit (DM) was weer in ‘n stryd met die informele handelaars in Lady Grey-straat betrokke nadat ‘n optrede die afgelope Maandag (24 Maart) uitgevoer is om alle informele handelaars in dié straat te verwyder en na die taxistaanplek in die Bergrivier-boulevard te verskuif.
-
Tyler Lange (21) from Paarl stormed to victory in the Cape Town Cycle Tour on Sunday (9 March), setting a new record of 2 hours, 25 minutes and 48 seconds.
-
‘n Verstikkende rookkombers hang steeds oor Wellington en die Paarl terwyl die verwoestende vlamme teen Groenberg se hange voortwoed. Die inferno, wat Dinsdagmiddag (18 Januarie) losgebars het, tart steeds brandbestryders se pogings om dit te tem – ‘
-
’n Eienaar van twee wooneenhede, en self ’n inwoner van die De Chavonnes- woonstelkompleks in die Paarl, sit met sy hande in sy hare nadat ’n nuwe raad van trustees en bestuursagent aangestel is wat, volgens hom, onkonstitusioneel is.









