Jana Scheepers
-
Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
-
On Mandela Day, South Africa inaugurated the first Nelson Mandela Rules Training Academy at Drakenstein Correctional Centre, aimed at promoting humane treatment of prisoners and enhancing correctional staff skills.
-
Renier Prins is op 12 Julie in Neil Mosesstraat, Paarl-Oos, doodgesteek. Twee broers is in hegtenis geneem ná ’n stryery oor beweerde diefstal.
-
Die Stellenbosch-munisipaliteit en die Franschhoek-polisie het ‘n beweerde ontvoering van vier minderjariges ontken en bevestig dat die kinders onder geen gevaar was nie.
-
’n Baba is as doodgebore verklaar by Mediclinic Paarl, maar kort daarna springlewendig in ’n staatshospitaal gebore. Die familie het reeds ’n begrafnis beplan.
-
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.
-
CRC Care, die maatskaplike vleuel van die Christian Revival Church (CRC) in die Paarl, het Dinsdag (8 Julie) in vennootskap met die Drakenstein-munisipaliteit (DM) die Paarl se jongste skuiling vir […]
-
Drakenstein beplan om openbare parkeerterrein oorkant Paarl-polisiekantoor moontlik te verkoop. Die munisipale raad wag tans op ‘n waardasie en vra vir openbare insette.










