Jana Scheepers
-
Drakenstein beplan om openbare parkeerterrein oorkant Paarl-polisiekantoor moontlik te verkoop. Die munisipale raad wag tans op ‘n waardasie en vra vir openbare insette.
-
Dr. Piet Schoeman het ná 35 jaar by Dental on Main afgetree. hy sien uit om tyd saam met sy familie te spandeer.
-
Construction at Haute Cabrière restaurant resumed after addressing health violations found by the Department of Employment and Labour during an inspection.
-
‘n Minderjarige seun (17) is die afgelope Sondg (6 Julie) in Groendal, Franschhoek inhegtenis geneem weens ‘n beweerde moord.
-
Former South African Deputy President, David Mabuza (64), has died after battling an illness.
-
Die Wellington ATKV het tydens die nasionale prysuitdeling in Mei twee pryse ontvang, wat die lede en bestuur se harde werk en gemeenskapfokus vier.
-
Franschhoek stel vanaf 1 Julie betaalde parkering van R10 per uur vir besoekers en toeriste in.
-
‘n Polisiebeampte wat in Mbekweni woon word ondersoek nadat hy glo onder alkohol invloed ‘n motor gebots het.
-
Joan Beyers wat onlangs haar 100ste verjaarsdag gevier het, raai mense aan om aktief en gesond te bly om ook só ‘n mylpaal te bererik.










