Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Amper weer tyd vir Oktoberfest by Duitste Klub
Die Duitse Klub in Klein-Parys, wat sedert 1926 bestaan, hou sy jaarlikse Oktoberfest op 31 Oktober met Duitse kos en vermaak.
-
Kate Roothman is nuwe aanbieder van Boer soek ’n vrou
Kate Roothman neem oor as aanbieder van gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou.
-
Kunskekaap ná 22 jaar terug in Wellington met plattelandse uitreikprogram
Kunstekaap bring gratis skoolopvoerings en ‘n galakonsert na Wellington van 21 tot 23 Oktober as deel van hul plattelandse uitreikprogram.
-
Toyota Stellebosch Woordfees: Paarliet wen 11de kortverhaalkompetisie
Paarliet Keith Oliver Lewis wen die elfde Toyota Stellenbosch Woordfees-kortverhaalkompetisie met sy verhaal Nagwaak oor bendegeweld.
-
Saterdag is weer feestyd!
Die mooiste fees in die Boland is terug! Paarlberg-fees vind Saterdag, 28 Februarie, vir die vierde keer plaas en bring almal bymekaar in die hartjie van die Paarl by die […]
-
Public Health-vermaaklikheidstoekennings vanjaar groter as ooit tevore
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer. Só vertel Cadin […]
-
Paarliet gee spookstories weer lewe in nuwe boek
Drikus Brand, ’n rekenmeester van Paarl, het sy eerste spookboek, Die [On]bekende, bekendgestel. Die boek bevat bonatuurlike verhale uit Suid-Afrika.
-
Sondagmusiek met bekendes in Paarl ten bate van outismeskool
Musiekliefhebbers kan uitsien na ‘n onvergeetlike Sondagmiddag-piekniek en -konsert hierdie naweek by die Kronenburg-landgoed net buite die Paarl, waar onder andere die gewilde Sunset Sweatshop vermaak ten bate van die […]
-
Platejoggie van Klapmuts oorleef kankerdiagnose, stel EP bekend
Lance Booysen, ’n 36-jarige kunstenaar van Klapmuts, het fase 3 Hodgkin-lymfoom oorleef en sien nou uit na die vrystelling van sy debuut-EP op 31 Oktober.
-
Goodnow-saal heropen met O Fire of the Spirit
Die Goodnow-saal aan die KSUT heropen na herstel van ‘n brand in 2016, met die uitvoering van Braam du Toit se O Fire of the Spirit, wat transformasie en hoop simboliseer.










