Lente is nou oral in die lug en al die veld is behoorlik vrolik. Ernest Kilowan het dié vink op kamera vasgevang terwyl hy hard aan die werk was om ’n nes vir sy nuwe gesin te vleg. Foto: Ernest Kilowan