Die jaarlikse derby tussen Simondium Primêr en Bergendal Primêr word Saterdag (17 September) by Simondium Primêr aangebied. Van link is Leonique Beukes (Mej. Bergendal) , Justin Flink (Bergendal-kaptein), Henré Valentyn (Simondium-kaptein) en Meagan Maans (Mej. Simondium). Die wedstryde begin om 10:00. Toegang beloop R20 vir volwassenes, R10 vir leerders en R20 vir motors.