Hoër Meisieskool La Rochelle se dirigente was besonder elegant by die onlangse 4M-kampioenskap. Larries het met die tweede plek weggestap terwyl Hoër Meisieskool Paarl as die kampioen gekroon is. Van links is Chernique Wynand, Suné Erasmus, Danielle Lemmer, Keisha Davey, Paris Summer Willis, Karney Theron, Milli O’ Grady en Diana Da Silva Ribeiro.
Larries se dirigente lyk fraai
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.