Twee van Hugenote Hoërskool se atlete het Saterdag (26 Februarie) aan die Boland-Tweekamp-byeenkoms, wat by Hugenote aangebied is, deelgeneem. Neil-Willem Büchner is in die seuns o.17-Bolandspan opgeneem en Rossouw van Zyl is die seuns o.19-Boland-tweekampkampioen.