Laerskool Hugo Rust is trots op sy spraak- en dramaleerders (gr. 4 tot gr. 6) wat hul eksamen met uitstekende punte geslaag het. Agter is Lua Malan, Lise Malan en Suzanne Retief. Voor is Mienke Bosman, Chrisaan Visser, Elba Robetse en Gerdi Visser.

Uitstekende punte behaal

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article