Die volgende atlete van Amstelhof Primêr is gekies vir die laerskool-atletiekspan van Boland-Sentraal. Avian de Kock, Auralia van Rooyen, Eugan Ehrenreich en Andrea Heugh gaan komende Saterdag aan die Boland-atletiekkampioenskap deelneem.