Gretchen Jackson, ’n graad 7-leerder aan Laerskool Paulus Joubert, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Boland Sentraal-kampioenskap se stap-wedlope by Dal Josafat- stadion. Jackson het deurgedring na die finale ronde wat op 5 Maart sal plaasvind.