Die Paarl-rugbyklub het Saterdag (19 Maart) ’n jolige pretdag gehou wat oud en jonk na die vrolike byeenkoms gelok het. Dit het ook ’n markdag behels met lekker kosstalletjies en aktiwiteite vir kinders terwyl karaoke later die middag gesing is.


You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article