Die groot dag is byna hier – Saterdag (2 Augustus) sal die rugbywêreld se oë weer eens op die Paarl gevestig wees wanneer die Hoërskool Paarl Gimnasium en die Hoër Jongenskool Paarl mekaar oudergewoonte in die grootste skolerugbywedstryd ter wêreld trotseer.
Met albei Paarlse reuse wat sulke oortuigende vorm toon, beloof Saterdag se Interskole-derby in die Faurestraat-stadion om ‘n rugbyskouspel uit die boonste rakke te wees. Daarbenewens is Gim in die nommer-een-posisie op die nasionale skolerugbyranglys, en Boishaai ‘n kortkop agter in die tweede plek.
Die tradisionele kragmeting lok jaarliks duisende toeskouers en word wêreldwyd as die toppunt van skolerugby beskou.
Die hoofwedstryd skop om 16:00 af en word regstreeks uitgesaai op DSTV kanaal 216.
Volg die skakel na die volledige Interskole e-boekie: https://novanews.co.za/paarlpost/laai-af-die-volledige-paarl-interskole-2025-program/
• Paarl Post maak met trots die finale 23-tal vir Saterdag se hoogs opwindende interskole-stryd bekend:
Die Hoërskool Paarl Gimnasium se o.19A-span













van der Lingen




Whitehead






Die Hoër Jongenskool Paarl se o.19A-span
















Grundling



Laubscher



Brinkhuis






You must be logged in to post a comment.