Opinion
-
MENING | Doeltreffende dienslewering is regtig grondbeginsel van demokrasie
Die uiteindelike doel van demokrasie is om die lewe van sy burgers te verbeter, in noodsaaklike menslike behoeftes te voorsien en ongelykheid te verminder.
-
KAMEELDORING | Moenie wag vir kreun-en-steun-orkes voor jy jouself oppas nie
Geeneen kan ouderdom en gepaardgaande aftakeling ontsnap nie. Ons waardeer selde ons jong, soepel lywe, stywe vel en skerp sintuie wanneer ons dit het. Eers wanneer die lig begin taan,…
-
TWYFELHOEKIE | Leer aanvaarding wanneer beplande sake ‘n eie koers loop
Dikwels werk dinge anders uit as wat ‘n mens beplan. Soms loop ‘n dag net anders, ‘n maand, ‘n jaar, ‘n verhouding, ‘n besigheid, ‘n vriendskap, ‘n geleentheid…
-
MENING | Wat is Diamantstad se toekoms ná dramatiese gebeure?
Die geskenk van diamante het Kimberley bykans 160 jaar bevoordeel. Nou is die vraag of die mense van Kimberley, insluitend sakelui, owerhede, belastingbetalers en diegene wat tans nie vir dienste…
-
-
GPS tracker myths: Why they do not stop theft
GPS trackers are widely regarded as one of the most popular anti-theft devices on the market. Yet they’re virtually useless at actually preventing theft. Automotive cybersecurity experts at Gazer are…
-
WAT DIE HART VAN VOL IS | N2-muur het soveel meer voordele as net misdaadbekamping
Die beplande N2-muur in Kaapstad bied meer voordele as net misdaadbekamping. Kyk maar net na Europa waar hoë mure langs snelweë is ‘n algemene verskynsel is.
-
MENING | Mag beloftes van staatsrede langer hou as sjokolade op Valentynsdag
Met verlede week se staatsrede met sy prys-etiket van sowat R7 miljoen, het die president soos gebruiklik met sulke geleenthede die nasie as te ware die hof gemaak met verskeie…
-
TWYFELHOEKIE | Jy mag, en moet, ander se mylpaal-vreugde deel
Dikwels is ons so ingestel op onsself en ons doelwitte en ons eie-ek dat ons vergeet om trots en dankbaar te wees en te deel met ander wat die struikelblokke…
-
The impact of AI assistants: Are they adopting your child?
Modern parents must urgently address cyber dangers, digital addiction, and AI’s potential replacement of human connection.








