Opinion
-
MENING | Vroue kan gerus meer dikwels hul man staan
Vroue wat wil en kan, kan tree vir tree saam met ‘n man fisieke werk doen, en selfs ‘n paar swaargewigte se oë laat rek. Hulle moet toegelaat word om…
-
TWYFELHOEKIE | Handdruk is soveel meer as net groet
‘n Handdruk is ferm. Dit groet en bevestig. Jy moet dit kan vertrou.
-
-
All is not bad in South Africa!
Letter to the editor: Recently, while travelling with my husband to our vacation spot, we experienced unexpected car trouble. Stranded on the roadside for some time, we were helped by…
-
Liefde en omgee het nie altyd woorde nodig nie
Dit is Augustusmaand . . . die maand waarin ons die rol wat ons vroue in ons lewens speel, vier. Ek hoop van harte dat ons vroue Vrouedag op Saterdag 9 Augustus as spesiaal…
-
Opposer to blatant corruption needed urgently
Our district municipality is in such a moment. The people have endured years of maladministration, financial mismanagement, and a culture of impunity that has crippled governance. What we need now…
-
TWYFELHOEKIE | Die geheim is ‘n mens moet lief raak vir die wind
In Augustus, soos nou, waai die wind erg en woes. Die wind moet waai, en ‘n mens moet lief raak vir die wind.
-
-
Die voorreg van (mee)deel herleef na 52 jaar
In 1973 as pas aangestelde junior dosent in Unisa se departement Afrikaans en Nederlands, het ek met bonsende hart my eerste nagevorste voordrag gelewer. Die gehoor was al my Afrikaans-dosente…
-
MENING | Doen dit, al wil jy nie met ‘n tang daaraan raak nie
Tree weg uit jou wegkruiphoek en takel ‘n kwessie wat jou na aan die hart is, stukkie vir stukkie − al voel dit of jy nie eens met ‘n tang…








