Nuus
-
Public Health-vermaaklikheidstoekennings vanjaar groter as ooit tevore
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer.
-
Familie in rou gedompel ná Kaapse vrou in huisbrand sterf
‘n 30-jarige vrou het in ‘n huisbrand in Bellville-Suid gesterf. Haar pa rou oor die verlies van sy “wonderlike dogter” terwyl polisie die oorsaak ondersoek.
-
Slangseisoen is hier
“Die prooi wat hulle jag, soos muise en ander gediertes broei in en onder rommel en maak daar nes.”
-
Pioneerskool vir siggestremdes se stiptheidsren Saterdag terug
Kom ontmoet die bekendes wat agter die stuur inskuif op Saterdag 25 Oktober by die Golden Valley Casino in Worcester.
-
Prokureur se bedrogsaak uitgestel
Die munisipaliteit het ‘n uitstaande bedrag van meer as R21 miljoen gehad nadat dienste gelewer is. Die sekuriteitsmaatskappy het hierdie skuld in die Vrystaat Hooggeregshof betwis en uitspraak in hul…
-
Georganiseerde misdaadgroepe teiken boere se saad in R2,5 miljoen diefstalvlaag
Die landbousektor word gereeld geteiken vir die diefstal van alle produkte—van saad tot kunsmis, chemikalieë en ook diesel. Die verliese in die landbousektor is reeds groter as dié van die…
-
Opgradering van die R301 tussen die N1 by Paarl en Kliprug-pad verwelkom
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur het ‘n gedeelte van die R301 van enkel- na dubbelbaan opgegradeer, met verbeterde stormwaterstelsels en toegangspaaie. Die projek beloop R214,8 miljoen en het 241 werksgeleenthede…
-
Botmaskop-storm vererger: Kriminele klagtes ingedien
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.
-
Jong entrepreneur skitter met gesonde “bubble tea”
Haar besigheid is uniek omdat dit nie net tradisionele “bubble tea” verkoop nie, maar ook dié wat gesond en diabetes-vriendelik is. Alexis gebruik vars vrugte en gegeurde tee, wat dit…










