Nuus
-
Toerismeplan weer onder die loep in Drakenstein-raad, VF Plus trek steun terug
Die Drakenstein-munisipaliteit het tydens die jongste raadsvergadering vordering in toerisme aangekondig, maar die VF Plus het ongelukkigheid oor die proses uitgespreek en ondersteuning onttrek.
-
Stigting stel wyn bekend om Cornal Hendricks se droom te verwesenlik
Die Cornal Hendricks-stigting het die afgelope Maandag (27 Oktober) ‘n Cabernet Franc-rooiwyn ter viering van dié ontslape rugbylegende se lewe bekendgestel. Die opbrengs van die wyn se verkope sal onder…
-
Drakenstein kry uitsettingsbevel teen afgedankte amptenaar wat glo nie munisipale huis wil ontruim
PAARL – Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gerugte bevestig dat ‘n afgedankte munisipale amptenaar steeds in ‘n munisipale huis in Simondium woon en dat ‘n inbraak onlangs by dié eiendom aangemeld…
-
Swaar vonnis vir man van Worcester ná hy dogters verkrag
Sy stiefdogter het aanvanklik stil gebly omdat sy bang was dat niemand haar sou glo nie. Ná nog ‘n voorval vyf jaar later het sy misdade aan die lig gekom.
-
Polisie moet opdok na eis oor onwettige aanhouding van 480 dae
Die hooggeregshof in Johannesburg het die Minister van Polisie beveel om Joseph Bhekizitha Dube R900 000 met rente te betaal nadat hy 480 dae onwettig in aanhouding gehou was en…
-
PAS BEKEND | Inwoner van Long Acres se lyk in Tsitsikamma gekry
Die soektog na die 74-jarige inwoner van LongAcres, Hermie van Zyl, wat ‘n week gelede in die Tsitsikamma-woud naby Stormsrivier vermis geraak het, is afgelas. Sy lewelose liggaam is laat…
-
Toekoms van matriekuitslae-publikasie hang in die weegskaal
Die stryd oor die publisering van matriekuitslae het weer onder die soeklig gekom toe die Pretoriase hooggeregshof Dinsdag (28 Oktober) uitspraak in die saak tussen die Inligtingsreguleerder (IR) en die…
-
Vlamme woed steeds hoog in Overstrand-brand naby Gansbaai
HERMANUS – Die brandseisoen het skaars begin en Gansbaai-inwoners kan getuig van ongemak en vrees toe ‘n brand op 25 Oktober in die omgewing uitgebreek het. Die Overstrand-munisipaliteit het Saterdag…










