Die Ysbeer-swemuitdagings ten bate van liefdadigheid het Saterdag (08/07) by die Rogge Cloof-natuurreservaat by Sutherland geëindig.

Met die middagswem het 30 swemmers die water aangedurf, en met die nagswem het twee vroue ingespring.

Die dagtemperatuur was 2 °C, en die nagtemperatuur -1 °C.

Besoek die Facebook-blad Polar Bear/Ysbeerswem vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article