Drie Susters, net-net in die Noord-Kaap en teenaan die grens van die Wes-Kaap, is ’n bekende baken vir menige reisiger op die N1- of die N12-roete. Dié drie puntige heuwels rondom Kalkberg is naby die kruising van dié twee hoofroetes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article