“Ek wonder of jy soms, wanneer die wolke soos galjoene seil, dink aan die helder dae, toe ons kon loop deur sondeurdrenkte lande? Want niks was daar wat jou en my in daardie dae meer kon verbly as om te sien hoe, een vir een, hul dryf oor goudgevlekte lande, met skaduwees vir ankers wat tastend oor die bome sleep en nuwe bodems peil – ek wonder, as die wolke seil, so voortgedryf deur frisse winde, of jy nog aan dié dae dink, o welbeminde?” – I.D. du Plessis, 1900-1981.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article