Kimberley Harriers se Comrades-span. Van links: Gavin Petersen, Wikus Gouws, David Janse van Vuuren, Kishan Vallabh, Sammy Louw (klubvoorsitter), Sebabs Mohapi , Keaobaka Barekwang, Dan Mamogwe, Lefa Maloka en Mpho Tamasani. Afwesig: Desmond Tshipe, Shauwn October, Kaghisho Mocumi, Renaldo Malo & Opelontle Molefane.

Verskaf

Altesaam 15 atlete van Kimberley Harriers sal Sondag die
Comrades-marathon tussen Durban en Pietermaritzburg aandurf. Die amptelike
afstand van vanjaar se wedloop is  86.83 km. Die atlete moes
heeljaar oefen om hul lywe vir hierdie reuse uitdaging gereed te kry.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article