Hewige reën het die afgelope naweek oor groot dele van die land voorgekom, met oorstromings en sterk wind wat skade veroorsaak het. Strome water het padlangs gevloei, soos ook voor die Kimberley Girls’ High School. Op Sondag 8 April het dele van die hoofstad tot 80 mm reën gekry, en tot 128 mm reën is in die De Aar-omgewing aangeteken. Van Donderdag 11 April tot Woensdag 17 April word heelwat koeler temperature voorspel. Die gemiddelde minimum en maksimum temperatuur vir Kimberley oor dié dae is 10 °C en 23 °C

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article