Dawn Pluck (née Page). Die polisie in Upington benodig die publiek se hulp om ’n vrou, wat sedert Woensdag 8 Maart vermis is, op te spoor. Dawn Pluck (43), beter bekend onder haar nooiensvan Page, is laas omstreeks 09:00 op Woensdag by haar werk gesien. Sy het ’n denim en grys baadjie aangehad. Sers. Omphile Masegela, mediawoordvoerder, sê haar voertuig is later naby die rivierbrug in Upington gevind. Enigeen met inligting oor waar sy haar bevind, kan die ondersoekbeampte, ao. Neville Rich, by 082-785-0637 bel.

Foto: Verskaf

Die polisie in Upington benodig die publiek se hulp om ’n vrou, wat sedert Woensdag 8 Maart vermis is, op te spoor.

Dawn Pluck (43), beter bekend onder haar nooiensvan Page, is laas omstreeks 09:00 op Woensdag by haar werk gesien. Sy het ’n denim en grys baadjie aangehad.

Sers. Omphile Masegela, mediawoordvoerder, sê haar voertuig is later naby die rivierbrug in Upington gevind.

Enigeen met inligting oor waar sy haar bevind, kan die ondersoekbeampte, ao. Neville Rich, by 082-785-0637 bel.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article