Die Intervaal-subdistrik van Noord-Kaap-rolbal het die afgelope naweek van 4 November sy kompetisie vir mans- en vrouepare te Hartswater aangebied. Die Bloemhof-manspaar, Danie Erasmus (heel links) as lei en Neels de Lange, skipper, is die wenner

Vereer met trofee in aanloop tot stryd om NK-titel

Die Intervaal-subdistrik van Noord-Kaap-rolbal het die afgelope naweek van 4 November sy kompetisie vir mans- en vrouepare te Hartswater aangebied. Die Bloemhof-manspaar, Danie Erasmus (heel links) as lei en Neels de Lange, skipper, is die wenner

Die vrouewenners is Suzette van Wyk (links) en Laura Fouché.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article