Die Intervaal-subdistrik van Noord-Kaap-rolbal het die afgelope naweek van 4 November sy kompetisie vir mans- en vrouepare te Hartswater aangebied. Die Bloemhof-manspaar, Danie Erasmus (heel links) as lei en Neels de Lange, skipper, is die wenner Credit: SYSTEM

Die vrouewenners is Suzette van Wyk (links) en Laura Fouché.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article