AO David Barrett (51) van Boshof en sy vriendin, Danielle van Rooyen (24) van Kimberley, is verlede week op slag dood toe die motor waarin hulle gery het glo teen ’n hoë spoed teen ’n boom in Boshof se hoofstraat gebots het.

Die wrakstukke van die wit Toyota Camry was glo oor die toneel versprei. Nooddienste het die twee op die toneel dood verklaar.

Cheréne Pienaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article