Dit is winter in die Groen Kalahari en die lowergroen wingerde langs die Oranjerivier het hul somerbaadjies vir ’n roesbruin kombers verruil. Seisoenwerkers van so ver soos Kuruman en Noordwes migreer jaarliks na dié streek om die wingerde vir die nuwe seisoen voor te berei en die streek se gesogte druiwe te verbou. By die 3Visie-boerdery van Adriaan Pearson op Blaauwskop, sowat 35 km buite Upington, is die spanne werkers druk besig om die wingerdlote “los te maak”. Vanjaar werk die span vroue net twee per ry wingerd sodat hulle ’n gesonde afstand van mekaar kan handhaaf.Foto: Anena Burger

 Adriaan Pearson

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article