The Western Cape High Court is expected to deliver judgement by no later than 29 April following an urgent application by the DA and EFF to have the 0,5% VAT…
Gert Bruhns, 85, het vandag in die Bloemfonteinse landdroshof op moord aanklag verskyn. Hy word daarvan aangekla dat hy sy seun Erich, 56, in Bainsvlei geskiet het.
‘n Manspersoon is dood en sy passasier ernstig beseer ná ‘n botsing tussen ‘n mynbakkie en ‘n weermagbus in die Noord-Kaap.
‘n Toestroming van besoekers word in die volgende dae by die Augrabies-waterval verwag, terwyl die soektog daar na ‘n vermiste toeris voortduur.
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
Natalie Egling is in search of two of her father, Les Egling’s paintings from his ‘eggie’ period that hold a special place in her heart.
The Eastern Cape Hawks have confirmed that US missionary pastor Josh Sullivan (45) was rescued yesterday, following his alleged kidnapping on April 10 while conducting a sermon in Motherwell. The…
A 66-year-old male tourist from Cape Town is missing in Augrabies Falls National Park after failing to return from a hike. Search efforts are ongoing.
Die familie van ‘n jong weesmeisie is verlig oor lewenslange vonnisse vir drie mans wat haar oor jare herhaaldelik verkrag het.
Die moordverhoor waarin ‘n buitelander aangekla word dat hy die dood van drie jong mense veroorsaak het, is uitgestel nadat hy sy regsverteenwoordiger afgedank het.