Robert Hart discussed Kimberley’s mining heritage through curated photographs, emphasising their historical significance and aesthetic qualities.
Opposition parties criticise Northern Cape premier Dr. Zamani Saul for failures in healthcare improvement. Patients faced neglect, highlighting mismanagement and corruption within health services.
Die son skyn nuut oor Bloemhof ná die dorp as Kwêla se Dorp van die Jaar aangewys is.
‘n “Ingewortelde en deurdrenkte kultuur van wanbestuur, ongevoeligheid en gebrek aan empatie wat van amptenare na sekere personeellede filtreer” gedy in die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal, sê ingeligtes.
A 35-year-old man from Marydale in the Northern Cape received a double life sentence for raping and murdering a 21-year-old woman.
Die voortslepende probleme met Warrenton se watertoevoer het inwoners op breekpunt. Vingers word gewys na wanbestuur, onbevoegdheid en ontoeganklikheid.
‘n Motor is feitlik afgeskryf nadat dit laatnag ‘n diep gat in een van Kimberley se hoofstrate getref het. Werkers was in dié gat besig om ‘n waterpyp te herstel.
The owner of aggressive pitbull that killed a little boy in Bloemfontein awaits sentence