‘n Man wat in Februarie vanjaar in die hooggereghof in Kimberley skuldig bevind is van die verkragting en moord van ʼn 11-jarige meisie, wil appelleer.
Alberto Matthews (47) is skuldig bevind dat hy sy gewese vrou, Mandy Bailey, in haar huis doodgeskiet het. Hy word volgende week gevonnis.
KIMBERLEY – ‘n Trokdrywer wat vroeër vanjaar deur die polisie in Mosselbaai aangekeer is en Maandag in die hooggeregshof in Kimberley beken het hy het sy suster in dronkenskap tydens…
Die 36-jarige man wat vir moord en poging tot moord op ‘n bejaarde egpaar van Upington in hegtenis geneem is, het nie om borgtog aansoek gedoen nie.
‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag. Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr. 9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het…