Die toenemende internasionale konflik gee ‘n koue rilling. En ongeag Suid-Afrika se hoë misdaadstatistiek, is dit glo ‘n veilige land.
Rugbyliefhebbers van oor die land heen het Donderdagoggend 15 Mei wakker geword met die hartseernuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…