Die eerste insekspesie sover bekend is formeel na die Richtersveld Nasionale Park en die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) vernoem.
Namaqua National Park reopened soup kitchens and donated vegetable gardens to combat malnutrition, supported by SANParks.
Next week, all South African citizens are allowed free entry as a day visitor to most of the 21 national parks. as part of the annual SA National Parks Week,…
Daar is nie grense aan genot om die Namakwa- Nasionale Park te besoek nie, vertel vryskutjoernalis Desmond Thompson en sy vrou Anneke Müller.
‘n Nuwe leeunavorsingsprojek vind in die Kgalagadi-oorgrenspark plaas om akkurate inligting oor dié park se totale leeubevolking in te samel.
A magical moment unfolded recently in the Knysna Forest when one of South Africa’s most elusive residents made a rare appearance.
Twee leeumannetjies van die Kgalagadi-oorgrenspark het ‘n nuwe tuiste in die Addo-olifantpark gevind, waar hulle tot nuwe gene onder die leeubevolking sal bydra.