Ons sal doelbewus moet leer om uit ons bekende kring te beweeg – buite ons gemaksone – en te begin praat met mense van ander ouderdomsgroepe en uit ander geslagte,…
Aan die een kant vloede in die noorde van die land, terwyl die suidelike dele van die land in droogte na reën smag. Die uiteenlopende water-uitdagings herinner my hoe uniek…
As jy lank genoeg na ‘n landkaart staar, besef jy ons voorsate het nie net plekke en plase benoem nie; hulle het stories vertel. Daar is min lande in die…
‘n Mens wonder oor die roete van 2026 se pad. Hoeveel daarvan is ‘n hoofweg met vloeiende verkeer en bedagsame voertuigbestuurders? Hoeveel van die roete is smal bane met happe…
Hulle leef tussen ons. Sielkundiges verwys na hulle as narsiste. Hierdie mense wat van ander mense se aandag en energie en emosies, positief of negatief, afhanklik is vir oorlewing.
Neem die beste saam vir die nuwe jaar en maak gebruik van die geleenthede wat ‘n nuwe begin bied.
Die wêreld is so stukkend en die wêreld is so boos. Besluit jy, om ongeag alles, ongeag wat, gewoon net liefde te leef. En leef dit opreg, van hart, ook…