Kinders verdwyn sonder ‘n spoor, maar mense was daarby betrokke. As meer mense betrokke raak, deur iets te sê om dit te keer, kan meer kinders veilig wees.
‘n Tienerseun van Kroonstad met vele talente waarvan bak uitstaan, se gesogte tuisgebakte brood is hoog in aanvraag. Die 15-jarige Ubert de Vries, ‘n gr. 9-leerling wat tuisonderrig ontvang, het…
‘n Totaal van 91 bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat is deur die departement van landbou en landelike ontwikkeling bevestig. Die departement het op 14 November ‘n nuwe verklaring uitgereik wat…
‘n Groep gemeenskapsboere, insluitend vier vroueboere, het onlangs deelgeneem aan ‘n dorperskaap-opleidingskursus in Williston.
Online vehicle auction scams are rising, deceiving victims through fake sites. The SAPS urges vigilance to prevent fraud during the festive season.
Georganiseerde misdaad oor landsgrense heen verryk die sindikaatmeesters, terwyl dié wat ‘n katspoegie betaal word om dit uit te voer, aan die pen ry.
‘n Mens bou bande, net deur te groet. ‘n Mens hoef nie iemand te ken om te groet nie. Soms kom die grootste verandering deur klein gewoontes en doodgewoon net…
Three Botswana nationals were rescued from a human trafficking fate during their journey through OR Tambo International Airport.
Here are 10 fibre-rich foods suggested by Affinity Health that can make a big difference for your waistline and your health.