Paarl se Binnelandse Sake-kantoor is gesluit ná ’n voorval waarin ’n kliënt glo ’n werknemer aangerand en gebyt het. Die polisie is ontbied. Die motief is onbekend.
Selfs ‘n besering wat hy sowat ‘n week gelede aan sy ribbekas opgedoen het sal nie vir die 84-jarige Jannie Malherbe keer om vanjaar sy 52ste agtereenvolgende Bergrivier-kanomarathon te voltooi…
C. Johan Bakkes, bekende Suid-Afrikaanse skrywer, is oorlede ná ’n stryd teen kanker en laat ’n nalatenskap van onvergeetlike stories agter.
Talle mense het hul medelye op sosiale media gedeel nadat een van Hoër Meisieskool La Rochelle se oud-onderwyseresse, Marianna Schoeman, oorlede is.
Rugbyliefhebbers van oor die land heen het Donderdagoggend 15 Mei wakker geword met die hartseernuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Twee persone wat glo in die besit was van besittings van ‘n man, wat Woensdagoggend (16 April) in twyfelagtige omstandighede in ‘n huisbrand dood is in Somerset-Wes, is dieselfde middag…