‘n Nuwe leeunavorsingsprojek vind in die Kgalagadi-oorgrenspark plaas om akkurate inligting oor dié park se totale leeubevolking in te samel.
Gunstige weersomstandighede vroeër vanjaar het tot die vroeë ontkieming van blomme in Namakwaland gelei, met ‘n blommeskouspel wat vir nog ‘n paar weke voorspel word.
Twee leeumannetjies van die Kgalagadi-oorgrenspark het ‘n nuwe tuiste in die Addo-olifantpark gevind, waar hulle tot nuwe gene onder die leeubevolking sal bydra.
‘n Spontane foto van ‘n witpenssuikerbekkie in ‘n tuin in KImberley het tot ‘n interessante kopkrappery gelei.
Eighty-four vultures were rescued after a mass poisoning event in Kruger National Park, during which 123 vultures, all endangered species, died.
Verskeie skoenlappers besoek tans ons tuine, en ‘n inwoner van Kimberley het hierdie Afrikaanse swerwer afgeneem.