Iemand wie se wil die alfa en die omega is, is ‘n baie moeilike mens om mee te werk. Kan jy jou wil buig, of moet jou wil altyd geskied,…
Dikwels werk dinge anders uit as wat ‘n mens beplan. Soms loop ‘n dag net anders, ‘n maand, ‘n jaar, ‘n verhouding, ‘n besigheid, ‘n vriendskap, ‘n geleentheid…
Dikwels is ons so ingestel op onsself en ons doelwitte en ons eie-ek dat ons vergeet om trots en dankbaar te wees en te deel met ander wat die struikelblokke…
Graad eentjie herinner grootmense om elke dag ‘n voorbeeld te wees.
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen…
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…