Die meer as 150 jaar waarin diamantmyne die bestaansrede vir Kimberley was, het tot ’n einde gekom nadat die laaste diamantmynmaatskappy in die Diamantstad voorlopig gelikwideer is.
Die geskenk van diamante het Kimberley bykans 160 jaar bevoordeel. Nou is die vraag of die mense van Kimberley, insluitend sakelui, owerhede, belastingbetalers en diegene wat tans nie vir dienste…
Die Minerale Raad Suid-Afrika stuur ‘n senior bestuurspan na Kimberley ter ondersteuning van Ekapa Minerals ná die modderstorting by sy Du Toitspan-diamantmyn waar vyf kontrakwerkers vermis word.
Terwyl die grootskaalse soek-en-reddingspoging na vyf vermiste kontrakteurs by Ekapa Minerals se Du Toitspan-myn by Joint Shaft met behulp van Mines Rescue Services (MRS) voortduur, staar uitdagings die reddingswerkers in…
’n Grootskaalse soek-en-reddingspoging is tans aan die gang by die Du Toitspan-myn van Ekapa Minerals in Kimberley nadat ’n ernstige modderstorting en gepaardgaande vloed vyf werknemers ondergronds vasgekeer het.