Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Griekwas jaag Pumas in Saterdag se eindstryd van SA Beker-reeks
Die Griekwas, verlede jaar se wenners van die SA Beker-reeks, speel Saterdag in 2025 se eindstryd van dié reeks – weer teen die Pumas, net soos in 2024.
-
Naelbyt SA-Beker halfeindstryd die naweek in Nelspruit en Kimberley
Opwindende aksie word verwag wanneer die Airlink Pumas die Sanlam Boland Kavaliers in die eerste SA Beker-halfeindstryd in Nelspruit Vrydagaand (19:00) ontvang, en wanneer die verdedigende kampioene, Suzuki Griekwas, Saterdagmiddag…
-
SA Beker-halfeindstryd: Griekwas mik voluit na eindstryd
Die Griekwas kom Saterdag in die halfeindstryd van die SA Beker-reeks teen die Toyota Cheetahs te staan. Voor dit vind ‘n toernooi vir vrouerugbyspelers plaas.
-
Bolandse rugbylegende en oud-Springbok sterf weens hartaanval
Rugbyliefhebbers van oor die land heen het Donderdagoggend 15 Mei wakker geword met die hartseernuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
-
Experience the Sungazer 100 Miler: Cycle on scenic gravel roads
Cyclers can still enter for the Sungazer 100 Miler race on 31 May, starting and ending in Bloemfontein. Entries close on 23 May.
-
Griekwas pak Cheetahs in Kimberley in laaste wedstryd voor halfeindstryd
Die Griekwas pak die Cheetahs in die laaste wedstryd voor die halfeindstryd van die SA Beker-reeks. Twee Kimberley-skole se spanne ding ook mee.
-
Women’s rugby tournament in Kimberley: celebrating growth and talent
Laurian Johannes-Haupt, SA Rugby’s first full-time female coach, will honor a women’s rugby tournament in Kimberley, highlighting women’s rugby’s growth.
-
Groblershoop se sokkerspan troef gietende reën in jaarlikse toernooi
In die jaarlikse Cornald Mouers-sokkertoernooi is die Destiny United Football Club van Groblershoop as die kampioene gekroon.
-
Northern Cape Diamonds polishing their shine at netball league
The Northern Cape Diamonds achieved their first victory at this year’s Telkom Netball League by defeating Free State Sonoblomo 51-47.










