Kommer bestaan oor ’n slenter in Suid-Afrika wat glo deur ’n Nigeriese sindikaat bedryf word.

Mense met selfoon­nommers wat met die 083 van MTN begin, word gebel en afgepers.

Slagoffers word aangeraai om onmiddellik R2 000 te betaal sodat hul lewe beskerm word. Die beller sal glo ná betaling kan keer dat die moord gepleeg word.

Mense met meer inligting oor die slenter, of wat op dié manier genader is, kan Rassie Erasmus, private ondersoeker, by 083-763-7136 bel.

Marietjie Gericke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article