Liané Stadler, ’n gr. 9-leerling aan die Hoërskool Martin Oosthuizen in Kakamas, het na die eindronde van die ATKV-redenaarskompetisie deurgedring, boonop in die afdeling vir onvoorbe­reide toesprake. In die uitdunrondes het Liané in haar afdeling in die Noord-Kaap gewen. Die eindronde word in Augus­tus by die Goudini-spa in die Rawsonville-omgewing beslis.

Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article