Die Griekwas het Vrydag (05/05) ’n sterk Goue Leeu-span met 25 – 21 in die Curriebeker-reeks in Kimberley geklop.

Die Griekwas beklee tans die vierde plek op die puntelys, en die Blou Bulle, teen wie die Noord-Kapenaars Saterdag (13/05) om 15:00 in Kimberley kragte meet, die sewende en voorlaaste plek.

Marnus Kok

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article